top of page

'N BIETJIE HULP

WAT IS ONS OMRUIL BELEID?

Jy kan ongelukkig nie juwele terug gee of omruil nie aangesien dit onhigienies is.  Ons kan wel juwele vervang as jy ongelukkig of ontevrede is met die produk.  Dit moet binne 7 dae geskiet per die verbruikers wet en u sal dit moet terug koerier (op u onkostes) ons sal dan wanneer ons dit ontvang, die terugbetaling doen.

HET ONS GESKENKBEWYSE?

Natuurlik stuur asseblief 'n e-pos met die volgende inligting na jacorien.tjirp@gmail.com

Jou naam

Die ontvanger se naam

Die bedrag

MAAK JULLE 'CUSTOM' JUWELE?

Ja ons doen, al ons juwele kom ook in enige kleur stuur net die ontwerp en kleurkaart na jacorien.tjirp@gmail.com as jy wil WhatsApp is jy welkom sit asseblief net jou naam en van by 0824676082

HET JULLE NOG PRODUKTE?

Ja ons het 250 unieke ontwerpe en dan kom elkeen in alle kleure en kombinasie vol.  Kyk gerus op ons Facebook blad onder foto's maar hier is ook links na die ander katalogusse

katalogus 2

Katalogus 1

​

Stuur net die kodes saam jou aflewerings adres na jacorien.tjirp@gmail.com

FAQ: FAQ
bottom of page