top of page

ONTMOET VIR JACORIEN

Ontmoet die Ontwerper: Meet The Team
IMG-6382.jpg

JACORIEN SWART

Die 30 jarige Jacorien Swart is 'n vrou ,'n ma en trotse eienaar van TJiRP. Sy het groot geword op die plattelandse dorp Lichtenburg in Noordwes maar bly tans saam haar man en seuntjie(1) in Pretoria. Sy sien haarself as kreatief, vriendelik en spontaan.  Alle juwele word deur haar ontwerp en gemaak.  Die beste lewenswysheid wat sy al ooit ontvang het is: "You'll come to love anyone if you know their story"

bottom of page