Hierdie pragtige paar oorbelle is spesiaal gemaak vir my van my!!! Ek het al drie prentjies self ontwerp en op die klei getransfer en toe met resin geseël. Dit is in 'n Neon en Nude tema
Die Neon en Nude Artsy Paar
R180,00 Regular Price
R90,00Sale Price