top of page

Hierdie pragtige paar klei oorbelle sal by baie uitrustings pas.  Dit is tan-bruin en navy.

TJiRP 025

R120,00Price
  • Ek het hierdie combo's spesiaal gemaak vir BLACK FRIDAY.

    EK kon nog nooit deel wees van BLACK FRIDAY nie maar hierdie jaar het ek besluit ek sal ook graag aan my kliente iets wil terug gee.  Al hierdie oorbelle word mooi verpak in klein boksies.  Dit maak dus baie oulike geskenke vir jouself of iemand anders.

    Dit is nie 'ou' voorraad nie.  Dit is topverkopers uit vorige reekse en ek het dit onlangs gemaak vir BLACK FRIDAY.

bottom of page