top of page

Hierdie oorbelle skree LENTE!!!!  Dit is vol blomme, dit is groot en dit is kleurvol! Die oorbelle word handgemaak van polimeer klei in Pretoria. Die bokant is roosgoud stainless steel.  Dit is geseel met resin

TJiRP -Lente/Somer'22 -003

R180,00Price
    bottom of page