top of page

Hierdie oorbelle is dedfnitief my heel gunsteling paar in die winter reeks.  'n foto doen nie hierdie paar oorbelle justice! Ek is mal daaroor. Dit is skakerings van roosgoud-pinke. Jy kan die grootte van die oorbelle besigtig op die foto van die model. Die oorbelle word handgemaak van polimeer klei in Pretoria. Die bokant is roosgoud stainless steel,

TJiRP -Winter'22 -005

R210,00Price
  •  

    Always store jewellery in a cool and dry box to prevent scratches or breakage. Avoid contact with makeup, hair products and perfume as it may stain the jewellery. Avoid contact with alcohol as it may dissolve the polymer clay. To clean your jewellery, lightly wipe it with a lint-free jewellery cloth.

bottom of page