top of page

Hierdie oorbelle is bietjie kleiner en fyner as die ander oorbelle in die reeks. Ek het hierdie pragtige oorbelle gemaak vir die winter om by meeste van jou klere te kan pas. Dit is charcoal en 'n baie ligte sagte pienk.  Jy kan die grootte van die oorbelle besigtig op die foto van die model. Die oorbelle word handgemaak van polimeer klei in Pretoria. Die agterkant(wat deur die oor gaan is van surgical stainless steel)

TJiRP -Winter'22 -008

R110,00Price
  • Always store jewellery in a cool and dry box to prevent scratches or breakage.

    Avoid contact with makeup, hair products and perfume as it may stain the jewellery.

    Avoid contact with alcohol as it may dissolve the polymer clay.

    To clean your jewellery, lightly wipe it with a lint-free jewellery cloth.

bottom of page