top of page

Hierdie top-verkoper oorbelle is ongelooflik mooi, ek dink nie foto's sal dit ooit na regte kan kom nie.

Dit is 'n mooi sagte grys, wit en nude kleur.  Perfek vir hierdie winter terwyl nude uitrustings so trendy is.  Die agterkante wat deur die ore gaan is van surgical stainless steel.  As jy die grootte van die oorbelle wil sien kyk gerus na die foto van die oorbelle aan die model.  

Alle TJiRP oorbelle word handgemaak in Pretoria van polimeer klei.

TJiRP -Winter'22 -014

R135,00Price
  • Always store jewellery in a cool and dry box to prevent scratches or breakage.

    Avoid contact with makeup, hair products and perfume as it may stain the jewellery.

    Avoid contact with alcohol as it may dissolve the polymer clay.

    To clean your jewellery, lightly wipe it with a lint-free jewellery cloth.

bottom of page