top of page

Hierdie oorbelle praat met my ! Dit is funky dit is anders! Maar dit sal so mooi pas by al jou tan bykomstighede.  Dit is 'n tan kleur.  Jy kan die grootte van die oorbelle besigtig oo die foto waar die model dit aan het.  Die agterkante is van surgical stainless steel.  Die oorbelle word handgemaak in Pretoria van polimeer klei.

TJiRP -Winter'22 -015

R150,00Price
  • Always store jewellery in a cool and dry box to prevent scratches or breakage.

    Avoid contact with makeup, hair products and perfume as it may stain the jewellery.

    Avoid contact with alcohol as it may dissolve the polymer clay.

    To clean your jewellery, lightly wipe it with a lint-free jewellery cloth.

bottom of page