top of page

Hierdie mooi vroulike oorbelle met die pêrel is sag en elegant.  Dit is taupe,ligpienk en goud.  As jy die grootte van die oorbelle wil besigtig kan jy gerus na die foto kyk waar die mdoel dit aanhet.  Die oorbelle is van 18k polated goud en polimeer klei.  Dit word handgemaak in Pretoria.

TJiRP -Winter'22 -017

R220,00Price
  • Always store jewellery in a cool and dry box to prevent scratches or breakage.

    Avoid contact with makeup, hair products and perfume as it may stain the jewellery.

    Avoid contact with alcohol as it may dissolve the polymer clay.

    To clean your jewellery, lightly wipe it with a lint-free jewellery cloth.

bottom of page