top of page

Hierdie mooi elegante paar oorbelle met die pĂȘrel het my hart gesteel.  Dit is goud en swart  As jy die grootte van die oorbelle wil besigtig, kyk met liefde na die foto van die model met die oorbelle aan.  Die oorbelle is van 18k plated goud en polimeer klei.  Dit word handgemaak in Pretoria.

TJiRP -Winter'22 -021

R210,00Price
  • Always store jewellery in a cool and dry box to prevent scratches or breakage.

    Avoid contact with makeup, hair products and perfume as it may stain the jewellery.

    Avoid contact with alcohol as it may dissolve the polymer clay.

    To clean your jewellery, lightly wipe it with a lint-free jewellery cloth.

bottom of page