top of page

Ek het hierdie paar oorbelle spesiaal gemaak vir ons familie photoshoot!

Dit is 'n mooi ligte pienk kleur, met wit, tan en goud by.  As jy die grootte van die oorbelle wil besigtig kan jy met liefde na die foto van die model met die oorbelle aan kyk.

  Die bokant is van 18k plated goud.

  Die oorbelle word handgemaak in Pretoria 

TJiRP -Winter'22 -023

R180,00Price
  • Always store jewellery in a cool and dry box to prevent scratches or breakage.

    Avoid contact with makeup, hair products and perfume as it may stain the jewellery.

    Avoid contact with alcohol as it may dissolve the polymer clay.

    To clean your jewellery, lightly wipe it with a lint-free jewellery cloth.

bottom of page