top of page

Ek het hierdie pragtige oorbelle gemaak omdat ek mal is oor die ginko leave! Ek is mal daaroor.

Dit is skakering van 'n nude roosgoud.   Jy kan die grootte van die oorbelle besigtig op die foto van die model. Die oorbelle word handgemaak van polimeer klei in Pretoria. Die bokant isgoue stainless steel, die res van die findings is plated 18k goud en cubic zirconias.  

TJiRP -Winter'22 -024

R220,00Price
  • Always store jewellery in a cool and dry box to prevent scratches or breakage.

    Avoid contact with makeup, hair products and perfume as it may stain the jewellery.

    Avoid contact with alcohol as it may dissolve the polymer clay.

    To clean your jewellery, lightly wipe it with a lint-free jewellery cloth.

bottom of page