top of page

Ek moes net iet smet hierdie ombre effek doen! Dit lyk ongelooflik wanneer mens dit aanhet.

Dit is in skakerings van navy. Jy kan die grootte van die oorbelle besigtig op die foto van die model. Die oorbelle word handgemaak van polimeer klei in Pretoria. Die bokant is van surgical stainless steel.

TJiRP -Winter'22 -026

R145,00Price
  • Always store jewellery in a cool and dry box to prevent scratches or breakage.

    Avoid contact with makeup, hair products and perfume as it may stain the jewellery.

    Avoid contact with alcohol as it may dissolve the polymer clay.

    To clean your jewellery, lightly wipe it with a lint-free jewellery cloth.

bottom of page