top of page

Ek het nog nooit so 'n mooi hangertjie gemaak nie. Dit is skakerings van goud en beige. Jy kan die grootte van die oorbelle en hangertjie besigtig op die foto van die model.

Die oorbelle word handgemaak van polimeer klei in Pretoria. Die bokant is 18k plated goud. 

Die hangertjie is ook roosgoud stainless steel.  Die prys is vir die oorblee, hangertjie en ring

TJiRP -Winter'22 -031-combo

R385,00Price
  • Always store jewellery in a cool and dry box to prevent scratches or breakage.

    Avoid contact with makeup, hair products and perfume as it may stain the jewellery.

    Avoid contact with alcohol as it may dissolve the polymer clay.

    To clean your jewellery, lightly wipe it with a lint-free jewellery cloth.

bottom of page