top of page

2024 reeks nou BESKIKBAAR

Bestellings word 5-7 werksdae na betaling ontvang is, gestuur 

G R A T i S koerier vir bestellings bo R599

tjirp-138 (1)
tjirp-44 (3)
tjirp-122
tjirp-168
tjirp-79 (2)
tjirp-80 (3)
tjirp-52 (4)
tjirp-107
tjirp-31 (3)
tjirp-84 (1)
tjirp-77 (1)
tjirp-51 (3)
tjirp-30 (4)
tjirp-141 (2)
tjirp-127
tjirp-128
tjirp-85 (1)
tjirp-9 (4)
tjirp-126
tjirp-126
tjirp-104
tjirp-63 (3)
tjirp-64 (3)
tjirp-155 (3)
tjirp-154 (1)
tjirp-37 (5)
tjirp-36 (5)
hande.png

Dit is dalk die soutreuk van klei wat jou herinner aan jou kinderdae, maar vandag staan jy gelykwaardig uniek en braaf as ‘n volwasse vrou wat gereed is om elke dag vierkantig in die oë te kyk. Natuurlik met dieselfde speelsheid en kreatiwiteit as ‘n jong dogtertjie.Tjirp se storie het begin saam met die vrolike lentebloeisels van die jaar 2015. Ontwerper en klei-boffin, Jacorien Swart se lewensuitkyk word beklemtoon deur haar kleurvolle klei-juwele.

Niks wat mooi is, is perfek nie.

Tjirp wil jou inspireer om ‘n styl van jou eie te droom, om waaghalsig te wees en al leef ons in ‘n wêreld met geen perfeksionisme nie, kan jy steeds die mooi na vore bring.

Geskryf deur Rianca de Wet (Direkteur van Klerekas.com)

All Tjirp jewellery are handmade with polymer clay .

Hi Jacorien!


Baie, baie dankie! Ek is MAL oor my pakkie! 


Vriendelike groete

Corlene Spoelstra

Jacorien ek wil net vir jou dankie sê vir my pragtige oorbelle, elkeen is so uniek en so spesiaal gemaak.  Ek gaan behoorlik skitter met my TJiRPS

Nina van Staden

Abolutely loovvvee my oorbelle!!! Amazing diens, goeie kwaliteit en enige meisie se droom- die oorbelle laat mens so confident voel en MAAK enige outfit

Claudene van Zyl

KONTAK ONS

Thanks for submitting!

bottom of page