top of page

Ek het hierdie pragtige oorbelle gemaak vir die winter om by meeste van jou klere te kan pas.

Dit is swart en 'n baie mooi tan kleur.  Jy kan gerus na die ander foto's van die oorbelle kyk.  Jy kan die grootte van die oorbelle besigtig op die foto van die model. Die oorbelle word handgemaak van polimeer klei in Pretoria. Die agterkant(wat deur die oor gaan is van surgical stainless steel)

TJiRP -Winter'22 -009

R110,00Price
  • Always store jewellery in a cool and dry box to prevent scratches or breakage.

    Avoid contact with makeup, hair products and perfume as it may stain the jewellery.

    Avoid contact with alcohol as it may dissolve the polymer clay.

    To clean your jewellery, lightly wipe it with a lint-free jewellery cloth.

bottom of page