top of page

Hierdie is my 'go-to' oorbelle as ek nie weet wat om aan te sit nie.  Dit maak 'n groot verskil aan jou voorkoms.  As jy die grootte van die oorbelle wil besightig is jy welkom om na die foto van die model te kyk.  Jy sal ook sien hoe verskriklik mooi dit aan lyk.  Die oorbelle is swart.  

Die agterkante is van surgical stainless steel.  Hierdie oorbelle word handgemaak in Pretoria

TJiRP -Winter'22 -017

R90,00Price
  • Always store jewellery in a cool and dry box to prevent scratches or breakage.

    Avoid contact with makeup, hair products and perfume as it may stain the jewellery.

    Avoid contact with alcohol as it may dissolve the polymer clay.

    To clean your jewellery, lightly wipe it with a lint-free jewellery cloth.

bottom of page